Falling Feather Inn
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Tambotie Avenue, Val de Grace, Pretoria, 1, Gauteng
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Falling Feather Inn is geleë in die luukse voorstad Val de Grace in Pretoria-Oos en bied gemaklike gastehuisverblyf naby die Atterbury-teater, CSIR Internasionale Konferensiesentrum, Persequor Park, die Botaniese Tuine en The Innovation Hub. Die gastehuis bied maklike toegang tot beide die N1- en N4-snelweë.
Verblyf word aangebied in stylvolle en gemaklike slaapkamers, elk in 'n moderne, klassieke ontwerp. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en is toegerus met kraakvars perkallinne, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, geselekteerde DStv-kanale, internetdataverbinding en 'n elektroniese kluis. 'n Heerlike ontbyt word in die eetkamer bedien. Ontspan met 'n glas sjerrie voor die kaggel op daardie koel winteraande, of geniet 'n braai in die rustige tuin terwyl jy onder die pergola ontspan.
Gaste het toegang tot veilige parkering met 24-uur-CCTV-kameras. Daar is 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe in die omgewing, soos die Universiteit van Pretoria, die Universiteit van Suid-Afrika, die Universiteit van Tegnologie, ambassades, Atterbury-teater, winkelsentrums, restaurante, hospitale, gimnasiums, sportgronde en gholfbane.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Judie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 42 Tambotie Avenue, Val de Grace, Pretoria, 1, Gauteng
- Gaste dink Falling Feather Inn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Tambotie Avenue, Val de Grace, Pretoria, 1, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang