Successfully reported

Familie gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Siyabulela M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

It was good value for money. We had a pleasant stay and the area was so peaceful and quiet. Surrounded by trees and a park in front. I would recommend it for family stays. Rooms are nice and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Lekker! Alles was netjies en in werkende toestand. Dit is 'n lekker kuierhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilouise K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Ons het verskriklik lekker gebly. Die huis is netjies, en 'n rustige area geleë. Die huis is puik toegerus met alles wat mens nodig het en nog meer. Ek sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatha J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2025

Gerieflik, sentraal en met 'n parkie vir kleinding net oor die straat. Gerieflik, met alles wat ons nodig gehad het en 'n parkie vir kleinding net oor die straat.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fanie S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Alles wat jy benodig vir lekker kuier. Heerlike verblyf. Pragtig skoon. Baie goed toegerus en veilig. Die spasie is heerlik. Die familie het heerlik gekuier. Sal baie sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilandra C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Comfortable, tranquil, safe. Beautiful home that has everything you need for a comfortable stay. The fruit trees and beautifully kept garden are a major plus. Super host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree F
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Quiet and quaint. We attended a wedding in Wellington and stayed over at Familie Gastehuis. It was perfect. A quiet and quaint surrounding, and the house had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Lekker en veilig gebly. Warm water het min geraak nadat al drie gestort het. Die huis is ruim genoeg vir ses mense. Ons het lekker en veilig gebly. Warm water het min geraak nadat ons al drie gestort het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2024

Nice place for a big family, safe space, and very friendly service. Our stay was good. Caretaker was very friendly and helpful, always available and responds immediately. Nice place, I will use it again. Indoor braai, or properly covered outside braai could help, since we could not braai. Also, a washing machine and tumble dryer can be made available in the guest house. We have given our comments/suggestions/concerns to the caretaker, and she has paid attention to them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sumari S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie rustig en lekker gewees. Baie lekker gebly. Eienaar het vir tot 'n campingcot beskikbaar gehad vir ons baba. Baie vriendelike mense. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 900
R 2 900 R 2 465
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 900
R 2 900 R 2 465
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 900
R 2 900 R 2 465
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Plein Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8f18f238b25482ba12317494bbf28df8f4fe2c8cc6a955873d12835dd3563cefcc794b4cb96375cf4d1020e4149348c9db1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 900 nouVanaf R2 465 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 8 Plein Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6427621 19.017945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang