Familie gastehuis
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Plein Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 900R2 465 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hierdie eiendom is in 'n stil area van Wellington-Noord geleë en bied gerieflike verblyf aan familie en vriende.
Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 pragtig gemeubileerde slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die derde slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers het oorgenoeg kasspasie. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die tweede badkamer 'n bad met 'n handstort, wasbak en toilet het. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-lugversorgde kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook 'n boontjie-tot-koppie-koffiemasjien. Die kombuis brei direk uit na die eet- en leefarea, gemeubileer met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n knus kaggel.
Hierdie eiendom het braaigeriewe op die perseel beskikbaar en gaste word veilige parkeerplek bekostig.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Theani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 8 Plein Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink Familie gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Plein Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang