Successfully reported

C-HUIS Kaap St Francis

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Matthys D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beslis die moeite werd om hier te bly. Ons het baie lekker gebly. Dis 'n lieflike, ruim huis met alles wat 'n mens nodig het. Die kombuis is goed toegerus. Die hele huis en linne en die beddegoed was silwerskoon. Die huis is 50 m van die strand af en van die huis af het 'n mens 180° uitsig oor die hele baai. Lekker kuierstoep! Ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nejdine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf R6 000
R 6 000 R 4 200
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R6 000
R 6 000 R 4 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 000
R 6 000 R 4 200
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Da Gama Road, Kaap St Francis, 0050, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09488ebb94165b20e8f23aec8f935930e9d838684f30570bf53793237f79d654a3dcece60194594e65d9a2ce0a8644a10847?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 000 nouVanaf R4 200 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 15 Da Gama Road Kaap St Francis 0050 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.206277871429 24.831368046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang