Successfully reported

Family Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Barend B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustige atmosfeer. Baie lekker plek en baie goeie gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon A
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

We stayed there during the Easter weekend and it was awesome. Upon arrival, we received a warm welcome from the owner. The house was clean and spacious, and I would recommend it. We also enjoyed the pool and braai area. The amenities were all within walking distance. Thank you for a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ndumie F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Superb. Very nice and clean place. Lots of privacy and space. Really enjoyed staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie goeie gastehuis. Alles puik. Reeds bespreek vir volgende reis. Baie, baie goeie gastehuis. Diens is van familie-gehalte. Susan het ons sommer maklik laat tuis voel. Kamers en huis is skoon en netjies. Ons het reeds bespreek vir ons volgende vakansie. Dit sal 'n instelling word in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Family Guest House
Aangename gaste. Altyd welkom.

Lucinda M
1 nag
5.0
Jan 2025

Rustig en vriendelik, waarde vir geld. Pragtige plek, vriendelike gasvrou, genoeg spasie vir 'n groot groep. Was 'n plesier om hier te kon oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Family Guest House
Dankie, waardeer julle. Altijd welkom.

Heleneze V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Gerieflike oornag verblyf. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Family Guest House
Bly julle ontmoet. Altyd welkom.

Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit is 'n baie gerieflike oornag rusplek vir 'n lang reis. Ons het lekker en gerieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Family Guest House
Dankie baie, julle is altyd welkom.

Aj T
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Friendly and comfortable. The hosts were extremely friendly and helpful. The electric blankets helped keep us nice and warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clint M
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2025

5 stars. 5 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Murray Street North, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzRj0EinOl330rB2wIJCR0Vp6oYa5watowsBFG7LFvk5mnIkSYx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 39 Murray Street North Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.489247617219 25.005716629144
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang