Successfully reported
+22

Family Holiday Home Rental

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Fairley Road, Brentwood Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Family Holiday Home Rental is in Brentwoodpark geleë en bied 'n rustige ontsnapping vir gesinne of vriendegroepe.

Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die ander slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed met 'n uittrekbed. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad. Beddegoed en handdoeke word voorsien en WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is met 'n etenstafel, yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is 'n onderdakstoep met 'n kroegarea, knus sitplek en 'n binnebraai, asook buitebraaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek word in 'n dubbelmotorhuis word voorsien en daar is ekstra parkeerplek aan die agterkant van die verblyf.

Die verblyf is naby winkels en besienswaardighede. Die naaste strand is net 16,5 km ver en perfek vir 'n dag van ontspanning by die see. Die Kragga Kamma-wildtuin is ook naby en bied 'n onvergeetlike safari-ervaring.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Desnay Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 8 Fairley Road, Brentwood Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
  • Gaste dink Family Holiday Home Rental het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Fairley Road, Brentwood Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26b83e50d1ca0e3907ee13233830eb69f2d340fddacd28f31b4d95c5cd0abaf70ffea19fcde696981e41a97bd4f9728e3a83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 8 Fairley Road Brentwood Park 6025 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.95131 25.4830275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang