Familie Vakansie Huis Basisha
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 91 Birdhurst Road, Chiltern Hills, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Familie Vakansie Huis Basisha is 'n ruim vakansiehuis 20 km vanaf Durban en 5 km vanaf Westville Mall. Dit bied gaste ruim selfsorgverblyf, wat dit 'n ideale keuse maak vir gesinne of groepe met 'n groot tuin, swembad en braai-area.
Die eiendom beskik oor 2 verblyfopsies, die Huis en die Luukse Slaapkamer.
Die Huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die tweede en derde slaapkamers het elk 1 enkelbed en deel 'n badkamer met 'n stort.
Daar is 2 dubbelslaapbanke in die sitkamer vir 4 ekstra gaste. Die kombuis is toegerus met 'n yskas en vrieskas, mikrogolfoond, oond, lugbraaier, wok, peuselhappie-oond en stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Die Luukse Eenheid is 'n bykomende opsie wat bygevoeg of apart van ander eenhede bespreek kan word. Hierdie eenheid kan maklik 2 volwassenes akkommodeer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ingeslote balkon het 'n slaapbank, die kombuisie is toegerus met 'n yskassie en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste word gratis WiFi gebied, en elke eenheid het 'n TV.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 91 Birdhurst Road, Chiltern Hills, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Familie Vakansie Huis Basisha het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 91 Birdhurst Road, Chiltern Hills, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang