Successfully reported
+43

Family Oasis @ Ocean 13

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abalone Street, Oceans 13, Swakopmund, Erongo
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Family Oasis @ Ocean 13 skuil langs Pebble Beach, 'n uitstekende branderplankry- en swemplek. Hierdie gesinsvriendelike toevlugsoord bied alles wat nodig is vir 'n onvergeetlike wegbreek vir 4 volwassenes en 4 kinders.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, asook 'n aparte gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede met 'n koninggrootte-bed, terwyl die oorblywende slaapkamer 2 stapelbeddens vir kinders het. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer met 'n stort toegerus is.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.

Die buitedek met 'n vuurmaakplek en braai is perfek vir ontspanne aande, terwyl die kinders van die toegewyde speelkamer sal hou. 'n Rustige tuinarea voltooi hierdie perfekte gesinswegbreek by die see.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

4

2 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perfectstay Geverifieer

Eiendomme 94

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Abalone Street, Oceans 13, Swakopmund, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abalone Street, Oceans 13, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44437b8b9684c4ccb4152ec595d6983ed83a5a927aff091c870527ec2cd4779b51053c68def921a7ad55951e68c6242f690d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense Abalone Street Oceans 13 Erongo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -22.629604 14.52788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang