205 Harbour Bridge
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Cast Anchor Way, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 545 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
205 Harbour Bridge is 'n stylvolle woonstel ideaal geleë langs die kanaal in die hartjie van Kaapstad. Dit is die ideale keuse vir 'n klein gesin of 2 paartjies.
Die woonstel met lugversorging bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat tot 4 gaste kan akkommodeer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort toegerus is. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die en suite-badkamer het ook 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en skottelgoedwasser.
Gaste kan ontspan by die gemeenskaplike dakswembad of 'n maaltyd by die restaurant op die perseel geniet. Die woonstel is binne loopafstand van die V&A Waterfront, waar gaste winkels, gesinsvriendelike aktiwiteite, die Cape Wheel, bootritte en die bekende Two Oceans-akwarium sal vind.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 30
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 1 Cast Anchor Way, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Cast Anchor Way, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang