Successfully reported
+20

Family Suite @ La Roche Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertsvlei Road, La Roche Estate, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 770 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Family Suite @ La Roche Estate is een van 4 kothuise wat op 'n pragtige landgoed in die rustige Robertsvlei-vallei in Franschhoek geleë is. Met skilderagtige uitsigte oor berge en wingerde is dit die perfekte opsie vir 'n rustige wegbreek.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het ook 'n stort. Premium linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-masjien. Vanuit hierdie kombuis lei 'n eetarea met 'n kaggel en 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar vir gaste om verbind te bly.

Buite is 'n privaat ruimte met 'n boma en 'n swembad. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Gaste kan rustige staptogte rondom die landgoed of in die woud geniet, en op daardie warm somersdae in die dam swem. Die area is ideaal vir 'n ontspanne, rustige vakansie, gevul met wynproe, fyn-eet-ervarings, voetslaan en perdry.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Robertsvlei Road, La Roche Estate, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 770
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 770
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 770
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertsvlei Road, La Roche Estate, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfff25aa53b94430a5a2a258424bd999a8f045a085d9ac0270aa51e34bebe74effc588e4d0bf63b4ce0323c05fd0fa0bfe152?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 770 per nag (plek vir 6) Robertsvlei Road La Roche Estate 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.931311 19.079906
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang