Fancy Pansy
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Pansy Street, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fancy Pansy is geleë in die voorstad Primrose in Germiston, ongeveer 11 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 11 km vanaf Emperor's Palace Casino.
Verblyf by Fancy Pansy word voorsien in 4 elegant versierde eenhede wat volledig toegerus is vir selfsorg. Skoonmaakdienste is op aanvraag beskikbaar.
Fancy Pansy 1 kan tot 2 gaste akkommodeer en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Fancy Pansy 2 kan tot 4 gaste akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Fancy Pansy 2.1 kan 2 gaste akkommodeer en het 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.
Maar let asseblief op: Fancy Pansy 2 en Fancy Pansy 2.1 is dieselfde woonstel. Ons sluit slegs die 2de slaapkamer as dit vir slegs 2 gaste benodig word. Jy kan nie albei bespreek nie.
Fancy Pansy 3 bied slaapplek vir 2 gaste met 'n koninggrootte-bed en 'n aparte badkamer. Die eenheid is maklik toeganklik en bied veilige, omheinde parkering.
Veilige parkering word agter 'n afstandbeheerde hek vir alle gaste voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar. WiFi-toegang word ook voorsien.
Rook is verbode, maar gaste kan buite rook.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 15 Pansy Street, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
- Gaste dink Fancy Pansy het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Pansy Street, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang