Fancy Yellow Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Kestell Street, Monument Heights, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Fancy Yellow Gastehuis is 'n luukse onderneming in 'n stil area van Kimberley. Gerieflik geleë oorkant die Noordkaap Mall, het gaste maklike toegang tot 'n verskeidenheid restaurante en vermaaklikheidsopsies vir beide jonk en oud. Die gastehuis is ook net 'n klipgooi van Lenmed Harthospitaal af.
'n Verskeidenheid goed toegeruste eenhede is beskikbaar, elk met slaapplek vir tot 4 gaste. Elke kamer is gemeubileer met gemaklike beddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort of slegs 'n stort.
Kamers is toegerus met 'n TV met DStv, 'n mini-yskas, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.
Alle kamers maak oop na die swembadarea of 'n privaat binnehof, wat 'n ontspannende atmosfeer bied. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembadarea en braaigeriewe. Die eiendom is beveilig met elektriese heinings en bied veilige parkering op die perseel vir ekstra gemoedsrus.
Fancy Yellow Gastehuis is naby GWK Rugbystadion, Monridge Office Park en verskeie groot kantore, insluitend PricewaterhouseCoopers, Mervin Joel Smith, Zurich en Libra, geleë, wat dit 'n ideale keuse maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die fasiliteit bedien 'n HALAAL-ontbyt.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mishkah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 22 Kestell Street, Monument Heights, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
- Gaste dink Fancy Yellow Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Kestell Street, Monument Heights, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang