Successfully reported

FantaSea

Selfsorg
See Uitsig Woonstel @ FantaSea Struisbaai
Vanaf
Vanaf R 1 325
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié woonstel is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die oopplan-sitarea het 'n skuifdeur wat na 'n balkon met pragtige uitsigte oopmaak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Braai
Buite
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite
Balkon
Buite-eetarea
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Buite
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Ketel
Stoof
Elektries
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Vermaak
TV
Standaard
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuin Woonstel @ FantaSea Struisbaai
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die woonstel by FantaSea is langs die hoofhuis en het sy eie privaat ingang. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed wat oor die tuin uitkyk. Die tweede slaapkamer is tussen die hoofslaapkamer en die leefarea en het 2 enkelbeddens. Die leefarea is oopplan met glasdeure wat op die oprit oopmaak en 'n pragtige uitsig oor die groenstrook en die see bied. Daar is 'n kombuis met die nodige geriewe vir selfsorg en 'n binnebraai.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 325
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Disa Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7842f190aa9ebfc024f43862ab60ddbd1a698ad322da89c1efdddd8d630b30f0fbc3266aafa382af599c6f68dc4e42709fc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 325 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 27 Disa Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.804753 20.053208

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang