Successfully reported
+20

Fantastic spot with Lagoon Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Upton Drive, Klein Rivier Lagoon Park, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Fantastic spot with Lagoon Views is 'n bekoorlike kothuis wat aan die oewer van die Kleinrivier in Hermanus geleë is en gaste gerieflike selfsorgverblyf bied. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na oornagverblyf binne maklike bereik van Grotto Beach.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer wat tot 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die slaapkamers is albei ingerig met 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike sitplek wat na 'n patio oopmaak met sitplek buite wat oor die rivier uitkyk.

Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe geniet. Talle klein diertjies, insluitend rotshase, muishonde en 'n wonderlike verskeidenheid voëls, kan in die park gesien word.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 20 Upton Drive, Klein Rivier Lagoon Park, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fantastic spot with Lagoon Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Upton Drive, Klein Rivier Lagoon Park, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95ded1cf9c1dc064aff9b37e06e6e5e02df5ac1d6cf4d0e2c012fec3345b64b0c927e4c31c2b48d6acc7cb0750721b68256c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 20 Upton Drive Klein Rivier Lagoon Park 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.413999388053 19.30362799021
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang