Fantastic spot with Lagoon Views
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Upton Drive, Klein Rivier Lagoon Park, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Fantastic spot with Lagoon Views bied selfsorgverblyf in 'n bekoorlike kothuis wat aan die oewer van die Kleinrivier in Hermanus geleë is. Hierdie kothuis is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na oornagverblyf naby die Grotto-strand.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea lei na 'n kombuis wat met 'n yskassie, mikrogolf, oond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike sitplek wat lei na 'n stoep met sitplek en bied 'n uitsig oor die rivier.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe. Verskeie klein diertjies soos rotshase, muishonde en 'n verskeidenheid voëls kan in die park gesien word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 20 Upton Drive, Klein Rivier Lagoon Park, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Fantastic spot with Lagoon Views het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Upton Drive, Klein Rivier Lagoon Park, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang