Far Away Place - Dashy Cottage
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Currys Post Road, Whinstone Estate, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Far Away Place - Dashy Cottage is 'n selfsorgeenheid in die hartjie van die idilliese Midlands Meander wat 'n lieflike uitsig oor die Karkloofvallei bied. Die damme op die perseel is ideaal vir forelvisvang.
Gaste kan tussen 3 aparte selfsorgkothuise kies. Die kothuise is 80 tot 300 m vanaf die eienaars se hoofhuis en die bome en tuinstruike bied privaatheid. Nguni-kothuis is 300 m vanaf die hoofhuis en bied die meeste privaatheid. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, kookplaat, mikrogolfoond, ketel, Nespresso-masjien en broodrooster toegerus is. Daar is ook 'n sitarea met 'n Samsung slim-TV met Netflix en 'n kaggel. Beperkte LTE Wi-Fi is beskikbaar.
Die eienaars is kranige bergfietsryers en gee graag raad oor die omliggende roetes in die woud. Die kothuise is 5,4 km vanaf Terbodore Coffee Roasters in Old Currys Post-weg en 16,2 km vanaf Nottingham Road.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Old Currys Post Road, Whinstone Estate, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Far Away Place - Dashy Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Currys Post Road, Whinstone Estate, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang