Successfully reported

Faraway Cottage @ 3 Gables

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Mart-mari W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Baie aangename oornag gehad. Voldoen aan alle vereistes 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercy K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Ongelooflik! Ongelooflike gasvryheid. Vriendelike diens. Die plek is netjies en baie goed toegerus met alles wat jy dalk mag benodig. Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sal hierdie plek hoog aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

A perfect and comfortable stay! A very comfortable stay! Tastefully decorated with quality in mind. Perfect stay near all shops in town for 2 people. Thanks!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstekend. Lekker gekuier. Eerste klas. Gasheer het baie moeite gedoen om die fasiliteit toe te rus vir meer as oornagverblyf. Dit is 'n volwaardige selfsorg eenheid en geskik vir langer tydperke. Die gasheer het uit sy/haar pad gegaan om ons te verwelkom en was heeltyd beskikbaar vir hulp met vrae oor die werking van toerusting. Veilige parkering, braaifasiliteite, TV en WiFi is deel van die pakket. Die ligging van Faraway Cottage is ideaal vir binnelandse besoeke aan die dorpies aan die Route 62 asook kusdorpies soos Waenhuiskrans, Vleesbaai, Struisbaai, Agulhas ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wonderlik. Dit was fantasties goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Aangenaam. Faraway is a neat and well-equipped accommodation. The hosts are very friendly and helpful. We thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Diann Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Van Staden Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f5da73ab1063efcb00df11fab84bcccfc6ab75f84aa671a7803853b82b25f53d9ac1cfe3ed57eefda86fa27518442893a02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 12 Van Staden Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0280791 20.4352207
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang