Kiepersol
- Kapasiteit: 19 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Farm B16B, East London, 5241, Oos-Kaap
 - Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
 
Beskrywing
            Kiepersol bied selfsorgverblyf 6.8 km vanaf Beacon Bay Retail Park en 11.4 km vanaf die pragtige Gonubie-strand.
Verblyf bestaan uit 3 eenhede wat altesaam tot 17 gaste kan akkommodeer.
Die Plaashuis bied selfsorgverblyf met braaigeriewe, en gaste het toegang tot 'n swembad. Die Plaashuis is toegerus met sonkrag-rugsteunkrag en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie.
Die 2 selfsorgkothuise het elk braaigeriewe, maar het ongelukkig nie toegang tot die swembad nie. Die kothuise is toegerus met gasstowe, gasgeisers, sowel as beurtkrag en sonligte, wat verseker dat beurtkrag minimale impak op gaste se verblyf het.
Vriendelike honde woon op die eiendom by die hoofhuis, maar word nie binne toegelaat nie en word deur die bestuurder op die perseel versorg.
Die eiendom is veilig en seker, weggesteek in 'n rustige omgewing. Aktiwiteite in die omgewing sluit in bergfietsroetes, 10 restaurante, 'n putt-putt-baan, laser tag, 'n trampolienpark en maklike toegang tot die Wildekus.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Farm B16B, East London, 5241, Oos-Kaap
 - Gaste dink Kiepersol het ’n goeie ligging
 
- Kapasiteit: 19 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Farm B16B, East London, 5241, Oos-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang