Farm @ The Sea
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Farm B16B, East London, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Farm @ The Sea bied selfsorgverblyf 6,8 km vanaf Beacon Bay Retail Park, 11,4 km vanaf die pragtige Gonubie-strand.
Verblyf bestaan uit 3 eenhede en bied slaapplek aan 17 gaste.
The Farm House bied selfsorgverblyf met braaigeriewe en gaste het toegang tot 'n swembad. Die Plaashuis het sonkrag-rugsteun en word dus nooit deur beurtkrag geraak nie.
Die 2 selfsorgkothuise het albei braaigeriewe, maar het ongelukkig nie toegang tot 'n swembad nie. Die kothuise is toegerus met gasstoof, gasgeisers asook beurtkrag en sonkragligte. Beurtkrag het dus minimale impak wanneer jy in 'n kothuis bly.
Ons vriendelike honde bly op die perseel by die hoofhuis maar word nie binne die huis toegelaat nie en word deur ons bestuurder versorg.
Die eiendom is baie veilig, weggesteek, aktiwiteite sluit in; bergfietsryroetes, 10 restaurante, 'n putt-putt-baan, lasermerker, 'n trampolienpark en die Wildekus is voor die deur.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Farm B16B, East London, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Farm @ The Sea het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Farm B16B, East London, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang