Successfully reported
+21

Farm Dexie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Dexie WD24, Charles Street, Sinksabrug, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Farm Dexie is 'n selfsorg-plaashuis wat buite die rooster geleë is op 'n rustige skilderagtige plaas, sowat 11 km vanaf George-lughawe. Die plaashuis is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.

Hierdie bekoorlike, sonkrag-aangedrewe houthuis is op die gasheer se plaas geleë en bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en deel die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatgasstoofblad, stadige kookplaat en 'n verskeidenheid breekware en glasware om te gebruik. Die leefarea lei na 'n dek wat lieflike uitsigte oor die plaas en verre Outeniekwaberge bied.

Glentana-strand, Heroldsbaai en Grootbrak-strande is naby. Die eiendom is net 500 m se goeie grondpad van die hek af, en bied 'n rustige ligging naby alle geriewe, maar tog weg van die skare.

Gaste is welkom om vars eiers en verskeie plaasprodukte te koop. Daar is ook doendinge soos voetslaan en die verskeie fietsryroetes in die omgewing verken.

Farm Dexie is binne 18 km vanaf sentraal George geleë, wat dit gerieflik maak om toegang tot verskeie gholfbane, landgoedere en ander besienswaardighede in die streek te maak.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ilse Z
Saam met lewensmaat
5.0
Farm Dexie het 'n heerlike dek met die mooiste uitsig op die Outeniqua Berge. Ons verblyf was baie aangenaam.
Mei 2025
Zandray K
5.0
Excellent. Very well and unique accommodation, very quiet and ideal to go and rest for a weekend away. Loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Peter D
Saam met lewensmaat
5.0
Extremely pleasant. Good reception. Clean. Well positioned, quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Charlene D
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely enjoyed my stay. Will definitely go back. Very friendly hosts. Made you feel very welcome. Farm Dexi is a gem, so beautiful ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Istvan Llewellyn N
5.0
I loved it. Beautiful little cottage, isolated but still in civilisation with everything you need during your stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Farm Dexie WD24, Charles Street, Sinksabrug, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Farm Dexie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Dexie WD24, Charles Street, Sinksabrug, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f040a64e2fcef2b9d0586afab5e535b5c590b1989d00b4fe284370e804d5e7c6cf6647d2a4a6348e2d5c353224d38571c58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 Farm Dexie WD24 Charles Street, Sinksabrug 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.992528131516 22.316416465627
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang