Successfully reported
+22

Farmhouse and Loft

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Klein Krantz, Bo-Langvlei Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Farmhouse and Loft is op 'n kleinhoewe 8 km vanaf Wildernis geleë.

Gaste het 'n keuse om die plaashuis met slaapplek vir 5 of die kleiner plaashuis met slaapplek vir 2 te bespreek. Die plaashuis bestaan uit 3 slaapkamers wat die gebruik van 'n volledige badkamer deel. Die huis het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n stoof, 'n mikrogolfoond en 'n yskas, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv-koppelpunt; Om DStv te sien, moet gaste asseblief hul eie dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saambring. Die leefarea maak oop op 'n stoep wat oor die meer uitkyk.

Die Farmhouse Loft het 'n aparte ingang en is ingerig met 'n dubbelbed. Die eenheid het ook 'n privaat badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n braaipan, 'n mikrogolfoond en 'n yskas, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die eenheid maak oop op die balkon wat oor die omgewing en die meer uitkyk.

'n Kontinentale ontbyt is op versoek beskikbaar. Veilige parkeerplek word op die perseel agter 'n elektroniese hek voorsien. Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon, en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Wilderness bied gaste 'n wye verskeidenheid doendinge wat wissel van valskermsweef, abseil, perderoetes, fietsry, kanovaarte, voëlkyk asook verskeie watersporte en gholfspeel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Liandi L
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en ontspannend. Baie mooi plaashuis. Ons moes dringend op die laaste minuut bespreek en steeds was die huis skoon en netjies. Baie lekker gebly...
Sien meer
Okt 2025
Sydney B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike mense en verblyf, hulle sien ons beslis binnekort weer! Madelein was wonderlike gashere en het ons dadelik laat welkom voel. Hulle plekkie ...
Sien meer
Jan 2025
Ari B
Saam met vriende
5.0
Wow. It's a stunning setting, tranquil, with beautiful views that change by the hour. No photo taken can show the beauty of the surroun...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Danie F
Saam met lewensmaat
5.0
Die vars lug en mooi uitsig vanaf die beskutte dek was 'n lekker bederf! Ons het 4 nagte in die loft geslaap, alles is baie goed ingerig en versorg. D...
Sien meer
Jan 2024
Frederick T
Saam met vriende
4.8
Great value for money, plenty of room and amazing view. Large house with a view of the valley, practically furnished. Hosts were friend...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madelein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Farm Klein Krantz, Bo-Langvlei Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Farmhouse and Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Klein Krantz, Bo-Langvlei Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnkuJzx3wV8do19cF9VcxUXtVc32dTqroBqt6IXXi3i1qF0X2qQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Farm Klein Krantz Bo-Langvlei Road 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.985925923076 22.652701088715
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang