Favour & Flavour Gastekamers
Beskrywing
Die kamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is toegerus met 'n TV met 2 DStv-kanale, WiFi, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n bistro-stel. Verwarmers is op aanvraag beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Aandete kan gereël word vir gaste wat vir 'n langer tydperk bly.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 85%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n TV met 2 DStv-kanale, WiFi, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit. Waaiers en verwarmers is op aanvraag beskikbaar. Daar is 'n groot venster in die kamer wat oor die tuin uitkyk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Aandete kan gereël word vir gaste wat vir 'n langer tydperk bly.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 85%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer is ook toegerus met 'n TV met 2 DStv-kanale, gratis WiFi, 'n plafonwaaier, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit en buitesitplek. 'n Waaier en verwarmer is beskikbaar. Daar is ook 'n ekstra matras beskikbaar vir 'n 4de persoon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Aandete kan gereël word vir gaste wat vir 'n langer tydperk bly.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 85%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 17 Besembos Avenue, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang