Successfully reported
+102

Favour Farm Cottages

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Favour Farm, Greatbrak River, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Favor Farm Cottages is op die skilderagtige Tuinroete geleë - hierdie werkende plaas kyk uit oor die pragtige Jonkersberge en Outeniekwaberge en is op die R102-pad tussen George en Mosselbaai.

Favor Farm bied 3 selfsorgkothuise en 2 glamping-tente. Die kothuise kyk uit oor die dam met baie swartbaars vir visvang.

Daar is 2 kothuise wat elk beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis en leefareas. Die ander kothuis is die wittebroodkothuis met 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n slaapbank en 'n leefarea.

Die glamping-tent het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed, die tent het 'n badkamer en is toegerus met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Alle kothuise het linne, handdoeke en goed toegeruste kombuise met braaigeriewe op die stoep. Die kothuise is selfsorg, en linne en handdoeke word op 'n gereelde basis verander. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Volledige diens van kothuise moet vooraf gereël word teen 'n addisionele koste per kothuis per dag.

Favor Farm is 'n bio-intensiewe plaas buite die netwerk wat dit geniet om voedingstofdigte kos te kweek. Dit is 13 km vanaf die George-lughawe en 6 km vanaf Groot-Brakrivier, Glentana en die see.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Adri N
5.0
Heerlik. Ons het heerlik gebly en die natuur geniet.
Feb 2025
Henn-lin B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie nice as jy afgesny wil wees van die buite wêreld. Ja, ons het lekker gebly.
Nov 2024
Surine M
5.0
Stilte, pragtige uitsig en uitstekende gasvrou. Sal beslis weer daar gaan kuier. Alles was perfek. Het die diere geloof asook die nagserenade van die ...
Sien meer
Jul 2024
Riaan L
Gesin met klein kinders
5.0
Will go there again! Loved it, nice place and lovely scenic location above the dam.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Herman D
Gesin met tieners
5.0
Wonderlik. Ek sal definitief weer by die akkommodasie oorbly.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lilané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • R102, Favour Farm, Greatbrak River, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Favour Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Favour Farm, Greatbrak River, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1MjBmODZhLWY2Y2EtNGM0ZC1hNGE5LWIzNWU4MzFlOTM4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 R102 Favour Farm 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.024369617665 22.265049219131
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang