Successfully reported
+38

Favour House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Narwanda, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Favour House nooi gaste uit om die rustigheid van die Oos-Vrystaat te beleef. Ons bied gerieflike verblyf in 2 smaakvol versierde kamers op 'n plaas net 2 km vanaf Bethlehem op die N2 in Harrismith se rigting en 30 km van Clarens af.

Kamers 1 en 2 het elkeen 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 'n TV, 'n buitestoep met sitplek, koffie- en teemaakgeriewe en linne en handdoeke. Kamer 1, 2 en 3 het toegang tot sekere OVHD-kanale. Die kamers word daagliks skoongemaak en gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek. Favor House bied 'n rustige plaasatmosfeer en word omring deur 'n wild- en perdekamp. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

The Frontier Inn Casino en die Dihlabeng Mall is 1,5 km weg en die dorpie Clarens is so 30 km weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Liezl B
5.0
Love love love. Love love love die plek. Ek sal dit regtig aanbeveel vir enigiemand. Dis so mooi en uniek.
Jul 2025
Veronica E
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflike mooi verblyf! Die gastevrou was baie vriendelik en geduldig met al my vrae. Die family room was mooi en goed toegerus vir 'n familie van ...
Sien meer
Mei 2025
Suenette B
5.0
Pragtige, goed-toegeruste verblyf. Pragtige, goed toegeruste plekkie in 'n baie mooi omgewing. Die gasvrou het ons baie welkom laat voel.
Apr 2025
Kristine D
Gesin met tieners
5.0
Rustig, pragtige natuurskoon. Verblyf was fantasties. Dit was lekker rustig in die plaasomgewing.
Mrt 2025
Johan R
Besigheidsreis
5.0
Hemels. Skoon, rustig, vriendelike eienaar, waarde vir geld. Beste plek in Bethlehem.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Juanite Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Narwanda, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Favour House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Narwanda, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57072e138739b3689bf22ca571f3235cdfc4011ce6b1447ea504368adf75ed44de01c2e8c4fd7ba515b6f8ebef8d31eb6f54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 Narwanda Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.257026258137 28.345769941807
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang