Successfully reported
+22

Feathers and Rest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almur Smit Poultry Farm, The Grange, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R2 440 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Feathers and Rest is 'n pragtige villa wat op die oewer van die Vaalrivier geleë is, net 9 km buite Parys. Hierdie lieflike villa het slaapplek vir 'n gesin of groep vriende vir 6 gaste.

Die villa beskik oor 3 slaapkamers wat elkeen met 2 enkelbeddens ingerig is. Daar is 2 badkamers: een met 'n stort, toilet en 'n wasbak, terwyl die ander 'n bad het. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, insluitend 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, asook eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi-toegang word ook voorsien. Gaste kan ontspan en 'n braai op die lieflike terras met sitplek geniet terwyl hulle die asemrowende uitsigte oor die Vaalrivier geniet.

Visvang-entoesiaste sal die oorvloedige vis in die rivier waardeer, en gaste het die opsie om hul eie bote met maklike riviertoegang saam te bring. Ten spyte van sy rustige omgewing, is Feathers and Rest gerieflik geleë naby die lewendige dorpie Parys, bekend vir sy historiese betekenis, artistieke aanbiedinge en 'n oorvloed avontuuraktiwiteite. Of gaste nou op soek is na ontspanning of avontuur, Feathers and Rest in Parys is die ideale keuse vir verblyf in die Vrystaat.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Almur Smit Poultry Farm, The Grange, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Feathers and Rest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 2 440
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 440
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 440
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almur Smit Poultry Farm, The Grange, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb776a7b5cf2dbf74b0ad83feb264fcabd31ee390bdda88f55953dc1d00f62247bcd8e084fc682524092f4512e25cb922d6a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 440 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Almur Smit Poultry Farm The Grange 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.872099318685 27.481454513661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang