Feathers Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Maritz Street, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R1 404 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Feathers is 'n luukse gastehuis in Dagbreek, Welkom wat puik akkommodasie bied wat in al jou behoeftes sal voorsien. Die gastehuis het uitstekende geriewe wat jou sommer dadelik tuis sal laat voel. Ons maak voorsiening vir sakereisigers, toeriste en sportspanne.
Daar is 7 slaapkamers met 2 enkelbeddens wat in dubbelbeddens omskep kan word en en suite-badkamers net storte en infrarooi-verwarming. Die kamers het elk lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, 'n privaat ingang en toegang tot die swembad en braai-area.
Spesiale tariewe kan vir groepbesprekings, in ons 7 luukse kamers. Die gastehuis is naby die vernaamste besienswaardighede, skole, hospitale, talle goeie restaurante, die casino en die Phakisa Resiesbaan.
Ons bied 'n unieke geleentheid vir ontbyte en aandetes is ook op versoek beskikbaar en gaan met uitstekende spyseniering gepaard. Laat jou gasheer jou met 'n ware Vrystaat-braai bederf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 16 Maritz Street, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Feathers Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Maritz Street, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang