Febe Mari
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Rust Street, Zeerust, 2865, Noordwes
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Febe Mari bied gerieflike en rustige selfsorgverblyf in Zeerust, Noordwes. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n wegbreek ver van die alledaagse gewoel.
Dit bied 4 pragtige selfsorg-eenhede, elk met en suite-badkamers en privaat ingange. Die eenhede beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets en kraakvars linne. Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sit- en eetarea, en toegang tot gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike ingeboude buitebraai-area met sitplek. Gratis en veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar. Die ligging is binne maklike bereik van winkels en talle restaurante in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22 Rust Street, Zeerust, 2865, Noordwes
- Gaste dink Febe Mari het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Rust Street, Zeerust, 2865, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang