Successfully reported

Feel @ Home

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 339 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Rozelle T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Gerieflik, mooi, netjies, stil, veilig. Alles wat jy nodig het! Ja, baie! Dis so mooi en netjies en 'n baie stil woonbuurt. Mens kan lekker gaan stap agter by die hekkie uit in die oop veld met baie voëllewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carisa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Net 'n plesier! Ons bly altyd lekker hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wonderlik, vriendelik en 'n fees om daar te bly. Dit was wonderlik. Die mense is baie vriendelik. Die plek is ongelooflik mooi en netjies. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelè A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

5 ster. Baie lekker gebly hier! Alles wat jy nodig het en 'n gerieflike bed. Super skoon en netjies. Vriendelik ontvang. Omgewing is bitter mooi en rustig, ideaal vir naweek wegbreek gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anestacia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Relaxing. It was amazing you could unwind and just relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl F
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Aan te beveel. Het voorheen daar gebly. Na vier jaar nog op standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Ek sal Petra en haar gastehuis aanbeveel. Heerlike rustige feel-at-home gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda S
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Comfort and peace. This place does justice to its name. I always enjoy my stays here. It is peaceful, the setting is beautiful, the place is exceptionally clean and comfortable, private and the hosts are extremely kind and hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolien M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Perfek vir ouers wat rugby toernooie gaan kyk. Ons het heerlik gebly. Die plekkie het alles wat jy nodig het. Ons gasvrou was baie vriendelik en ons sal vir seker weer daar bly as ons Stellenbosch toe moet gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 339

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Linnes Street, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09eafb12331e02c3ff2c2e805d3e80d376f4efead33e2cf59217883b57eede336642196c3ed22d33e4ecdf2c1d5a8eb90a0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 339 5 1 5 15 Linnes Street Brandwacht 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.958976726957 18.87116163969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang