Felicita Camping
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm D5, Modderrivier, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Felicita Camping is geleë tussen 'n Melkhoutwoud en 'n dam, ongeveer 500 m vanaf die Panthera Africa grootkatreservaat. Dit is 2 uur vanaf Kaapstad en 3 uur vanaf Mosselbaai geleë, wat dit 'n gerieflike oornagplek vir reisigers maak.
Die kampeerterrein bied slaapplek vir tot 12 mense en bied toegang tot 2 warmwaterstorte en 2 spoeltoilette. 'n Glamping-karavaan is ook beskikbaar, gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, privaat ruimte en 'n kombuisie met 'n yskassie en mikrogolfoond.
Geriewe op die perseel sluit 'n plonspoel en 'n swemdam in. Gaste kan verskeie stap- en wandelroetes in die omliggende gebiede verken.
Plaaslike besienswaardighede sluit in wildlewe-ervarings, natuurreservate en buitelug-avontuuraktiwiteite.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Wayne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Farm D5, Modderrivier, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Gaste dink Felicita Camping het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm D5, Modderrivier, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang