Successfully reported
+27

Felsenblick Self-Catering

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Gutsche Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Felsenblick Self-catering is in 'n stil, veilige area aan die oostekant van Windhoek geleë. Die middestad is 'n kort entjie se ry weg, en die bekende Joe's Beerhouse en 'n klein winkelsentrum is ook nabygeleë. Felsenblick Self Catering is geskik vir sakereisigers en vakansieganers.

Verblyf word in 2 woonstelle gebied wat vir selfsorg toegerus is. Elke woonstel het 'n ruim kombuis, 'n leefarea en 'n groot terras met 'n pragtige uitsig op die Erosberge en Erosvallei.

Geriewe sluit 'n satelliet-TV, WiFi, 'n wasgoeddiens en 'n gemeenskaplike swembad in. Daar is 'n skoonmaakdiens op Maandae, Woensdae en Vrydae beskikbaar. Veilige skadu-parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jeremy D
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik. Regtig 'n baie besondere ruim eenheid met alles wat jy nodig het. Vir seker die beste plek om in Windhoek te bly.
Jul 2025
Chrisna L
Saam met lewensmaat
5.0
Meer as wat ons verwag het. Sal hul beslis weer gebruik. Heerlik gebly. Luuks, ruim en pragtig met 'n wonderlike uitsig.
Jun 2025
Elsie D
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike blyplek, goed toegerus. Sal beslis weer daar bly. Ongelooflike mooi uitsig. Goed toegerus. Baie mooi binne. Lieflike swembad!
Des 2024
Hesmarie V
Saam met lewensmaat
5.0
Smaakvol! Vriendelike gasvrou! Opset uitstekend met pragtige uitsig en smaakvol ingerig.
Aug 2024
Charlene M
Saam met vriende
5.0
Uitstekende verblyfopsie gewees. Felsenblick kan ek definitief aanbeveel en sal net daar bespreek as ek weer in Windhoek kom, skoon en netjiese woonst...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 8 Gutsche Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink Felsenblick Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Gutsche Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf93c9d3bc685bbed8d2acd4173843cd3a7473a2a6e216637d966a67b7f974ab2a5b0955117a7c06c45b17c5ab36cfb5a1244?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 8 Gutsche Street Klein Windhoek Khomas 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -22.550222072662 17.097679473958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang