Successfully reported

Fernhill Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Uwe M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Awesome. It was amazing waking up to the peace and quiet every morning while the horses come and say hello to you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Guest Farm
Dear Uwe, What a wonderful review and rating - thank you, we really appreciate it! It is great to hear that you enjoyed the peaceful farm atmosphere and the friendly morning greetings of the horses at your cottage fence. They love our guests! Warm regards, The Fernhill Team

Marelise C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Pragtig, rustig, gerieflik, spesiaal, ideaal. Ons het 'n heerlike, rustige en pragtige wegbreek geniet en kan nie wag om terug te gaan nie. Vandat ek die bespreking gemaak het, het hulle in kontak gebly en al die nodige inligting deurgestuur soos die tyd nader gekom het. Van alles wat ons kan geniet in die omgewing, tot elke detail van ons verblyf - tot smullekker brownies om ons te verwelkom - alles was net maklik en baie gemaklik. Baie, baie dankie, dit was wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Guest Farm
Dankie vir daardie wonderlike resensie, Marelise. Ons is so bly dat julle die tyd op die plaas geniet het en ons sien beslis uit na julle volgende besoek! Vriendelike groete, Die Fernhill Span

Maré-elize D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Beautiful. The most peaceful place to find yourself again, learn to love nature and experience farming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Guest Farm
what a wonderful review, thank you! I think we need to use those words on our website - they are so beautiful. Hope to see you back on the farm one day! Warm regards, The Fernhill Team

Bianka B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Magical! Heaven on earth! Since getting back home, all I can think about is when we can go again! It was magic. The cottage, the animals and the humans. It is a must!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Guest Farm
Oh wow, Bianka, what an incredible review - thank you! We loved having your precious family on the farm and we can't wait for your next visit. Warm regards, The Fernhill Team...

Tasmin S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Awesome experience for the whole family to enjoy. Our family loved our visit to Fernhill. It was a lovely hands-on life experience for the kids to see a small glimpse of how a farm works. The staff were accommodating and friendly. The cottages were fully equipped with the essentials.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Guest Farm
Dear Tasmin Thank you for that wonderful review - we really appreciate it! We always love it when children embrace the farm activities and the animals, so we are thrilled to hear that your family enjoyed this experience. We hope to see you again in the future... Warm regards, The Fernhill Team

Fiona G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Stil en rustige verblyf. Ons het die verblyf by Fernhill Gasteplaas baie geniet. Ons het na stilte en rustigheid gesoek en dit daar gevind. Ons was vir 9 nagte tuis in Guinea Fowl Kothuis en dit was baie gerieflik. Die pragtige natuur wat jou omring, laat jou van alles vergeet. Ons het die verskillende plaasdiere geniet en kon hulle ook voer. Die 3 km Forest Walk op die plaas was uitdagend, maar baie mooi. Die gasvrou het baie inligting verskaf wat handig te pas gekom het, bv. die Kringe in die Bos staproete in die omgewing, restaurante om te gaan eet, ens. Die roomys en sjokolade brownies wat op die plaas gemaak word, is hoogs aan te beveel. Dit was 'n wonderlike ervaring en ons sien uit om hulle weer te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Guest Farm
Liewe Fiona Baie dankie vir daardie spesiale resensie! Dit is wonderlik om te hoor dat julle vrede en rus hier by ons ervaar het - plaas lewe doen dit beslis. Ons sien uit daarna om julle weer op die plaas te sien in die toekoms. Vriendelike groete, die Fernhill span

Annetjie S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

'n Baie spesiale plaaservaring in die pragtige natuur. Baie dankie aan die Fernhill-span en diere vir 'n onvergeetlike ervaring. Die huisie was goed toegerus met 'n pragtige uitsig. Wat is beter as om wakker te word met vriendelike perde wat wag vir hulle wortels? Daar is baie paadjies om te stap en die melkery en plaasdiere is maklik bereikbaar. Die plaasprodukte smaak net beter. Ons hond het die omheinde tuin en stappies geniet en die plaasdiere was glad nie gepla met die stadshond nie. Ons het ook al die inligting oor die omgewing en die kaart van die 3 km-staproete waardeer. Dankie aan die vriendelike Fernhill-plaas span. Ons sal Fernhill ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Guest Farm
Sjoe, Annetjie, wat 'n pragtige resensie - ons is so dankbaar! Dit is vreeslik lekker as ons gaste die plaas ten volle geniet, soos wat julle het. Ons is ook bly om te hoor dat julle hond dit net so baie geniet het. Ons hoop om julle spoedig weer te sien. Vriendelike groete Die Fernhill Span

Anton B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustige en gerieflike plaasverblyf. Ons het 11 aande oor Desembervakansie by Fernhill tuis gegaan. Die Sunflower kothuis was gerieflik en netjies met 'n groot omheinde tuin vir ons hond. Rustige plaasatmosfeer. Asemrowende uitsigte met verskeie plaasaktiwiteite vir gesinne. Hulle maak heerlike roomys en botter. Lekker fietsryroetes in die Rheenendal area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Guest Farm
Anton, wat 'n pragtige resensie - baie dankie! Dit was heerlik om julle op die plaas te hê, en ons is bly dat julle so lekker gebly het. Ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete Die Fernhill Span

Susan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rus vir die siel. Ons het heerlik gebly. Pragtige omgewing en perfek vir klein kinders wat die diere wil voer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Guest Farm
Baie dankie vir jou pragtige resensie - ons waardeer dit opreg! Vriendelike groete Die Fernhill Span

Claire H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Relaxing, well situated stay great for children. We enjoyed the spacious homely cottage, warm welcome, and connection to the farm from Marcelle and the relaxed, beautiful setting just outside of Knysna yet easily accessible to the fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Guest Farm
Wow, what a wonderful review - thanks so much, Claire! Children love the farm and the interaction with the animals, and it gives us great pleasure to expose them to farm life. We hope to see you again sometime. Warm regards, The Fernhill Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marcelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 125

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highway West Road, Mount Pleasant, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9ef8caf7e0fa41a3e046c4b3217ea92565bdc58925c6f0728362d503c0ef4e2d9952ee643fe0642caa1ecdd6749b199264f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Highway West Road, Mount Pleasant Rheenendal 6576 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.990405772164 22.955158357672
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang