Successfully reported
+18

Fernkloof Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Flat Street, Fernkloof, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 868 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Fernkloof Cottage is 'n moderne selfsorgkothuis in die pragtige Fernkloof-area in Hermanus, langs die Hermanus Gholflandgoed. Die kothuis is op 'n groot erf, apart van die hoofhuis. Dit is stapafstand vanaf die Fernkloof Natuurreservaat en Hermanus se kranspaadjie, en die gewilde strande is net 'n paar meter ver.

Die kothuis het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 driekwartbeddens ne 'n enkel-uittrekbedjie. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, stoofplaat en 'n ketel toegerus. Daar is 'n ronde etenstafel met sitplek vir 6 gaste in die eetarea en die sitarea het rusbank en 'n ingeboude binnebraai. Die leefarea bied toegang tot die tuin en buitebraaigeriewe. WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n groot swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie kothuis het 'n omsetter en sonpanele om tydens beurtkrag te help.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 71

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 63 Flat Street, Fernkloof, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fernkloof Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 868
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 868
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 3 868
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Flat Street, Fernkloof, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaad806b0b144a015e2fa51be97ef0a3f974dd524147d01020275685cf82150b26c4caa230186784ac2884e88a6f80cfbf658?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 868 per nag, vir 5 mense 4 5 1 5 63 Flat Street Fernkloof 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.4054528 19.2671872
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang