Ferns Country Lodge
- Kapasiteit: 45 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Cooke street, Golf View, Mahikeng, 2745, Noordwes
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ferns Country Lodge is in Mahikeng, Noordwes, geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf, wat jou toelaat om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te verbind.
Die gastehuis bied 21 pragtig gemeubileerde kamers met lugversorging wat toegerus is met slim-TV's en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer en 'n telekommunikasiestelsel wat aan die ontvangs, kroeg en restaurant gekoppel is.
Buite het die eiendom 'n pragtige tuin. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Cooke street, Golf View, Mahikeng, 2745, Noordwes
- Gaste dink Ferns Country Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 45 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Cooke street, Golf View, Mahikeng, 2745, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang