Fernwood Manor Boutique Guest House
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 35 Almond Street, Fernwood, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R4 300 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Fernwood Manor Boutique Guest House is in Upper Newlands aan die voet van Tafelberg in die Suidelike Voorstede van Kaapstad geleë. Dit is die toppunt van 'n luukse kleinskaalse gastehuis en ideaal vir gaste wat besigheid met plesier wil kombineer.
Die verblyf bestaan uit verskeie en suite-kamers. Kamergeriewe sluit lugversorging, ondervloerverhitting, WiFi, DStv, 'n yskassie met voorraad, wasgoeddienste, 'n haardroër, japonne en pantoffels, asook tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die gastehuis beskik oor 'n Franse ontbytkamer waar ontbyt bedien word, 'n binne- en buite-ontspanningsarea, asook 'n swembad en uitgelegde tuine wat tot die rustigheid by Fernwood Manor bydra.
Verder bied die gastehuis maklike toegang tot alle toeriste-aantreklikhede wat Kirstenbosch Botaniese Tuine insluit. Verder word dit deur 5 topgholfbane omring, asook die strande van die Atlantiese en Indiese Oseaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
FRANCOISE
CHRISTINE ...
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 35 Almond Street, Fernwood, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Fernwood Manor Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 35 Almond Street, Fernwood, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang