Fernwood Manor Boutique Guest House
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 35 Almond Street, Fernwood, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R4 300 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Fernwood Manor Boutique Guest House is in die boonste Nuweland, aan die voet van Tafelberg in die suidelike voorstede van Kaapstad geleë. Die toonbeeld van 'n luukse boetiekgastehuis, ideaal om besigheid met plesier te kombineer.
Die verblyf beskik oor 'n verskeidenheid en suite-kamers. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, ondervloerse verhitting, WiFi, DStv, gevulde yskassie, wasgoeddienste, haardroër, badjas en pantoffels asook tee- en koffiemaakgeriewe in.
Daar is die Franse ontbytkamer waar ontbyt bedien word, 'n ontspanningsarea binne en buite, asook 'n swembad en aangelegde tuine om by te dra tot die rustigheid en gerief van Fernwood Manor.
Maklike toegang tot alle toeriste-aantreklikhede wat Kirstenbosch Botaniese Tuine insluit. Omring deur vyf top-gholfbane en nie ons strande aan die Atlantiese Oseaan en die Indiese Oseaan te vergeet nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
FRANCOISE
CHRISTINE ...
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 35 Almond Street, Fernwood, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Fernwood Manor Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 35 Almond Street, Fernwood, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang