Fever Tree Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Churchill Road, Winston Park, Gillits, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Fever Tree Cottage is 'n bekoorlike selfsorgverblyf in die hartjie van Winston Park in Gillitts. Alhoewel die kothuis op die eienaar se perseel geleë is, is gaste verseker van volkome privaatheid.
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer twee enkelbeddens het. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet, asook 'n gastetoilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, oond, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die knus sitkamer beskik oor gemaklike sitplek, 'n muurgemonteerde TV en toegang tot komplimentêre WiFi. Die leefarea sluit ook 'n viersitplek-eettafel en -stoele in.
Buite bied die balkon asemrowende uitsigte, perfek om jou oggendkoffie te drink terwyl jy na die sonsopkoms kyk of saans 'n glasie wyn geniet. Die kothuis bied veilige parkeerplek van die straat af en gaste kan toegang tot die swembad geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 15 Churchill Road, Winston Park, Gillits, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Fever Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Churchill Road, Winston Park, Gillits, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang