Successfully reported
+28

Fiddlers Rest

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Havelock Crescent, Morningside, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Fiddlers Rest is 'n herehuis wat in 'n Engelse styl gebou is, omring deur 'n lowerryke tuin met 'n oorvloed voëls. Dis in Morningside, 'n luukse Durbanse woonbuurt geleë.

Daar is 4 gastesuites en 'n tuinkothuis. Elke eenheid is individueel versier en beskik oor lugversorging, 'n TV, haardroër, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is ook beskikbaar. Ontbyt is ingesluit.

Daar is ook 'n swembad waar jy die Durban-son kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Kobus B
Besigheidsreis
5.0
Vriendelik, netjies en goed geleë. Baie lekker gebly. Dit was 'n vriendelike verwelkoming. Verblyf was netjies en skoon en baie gerieflik. Ontbyt was ...
Sien meer
Okt 2025
Cindy G
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly. Baie vriendelike gashere en ontbyt sal ons aanbeveel. Naby Moses Madiba Stadion en veilige gastehuis.
Sep 2025
Steve E
Gesin met tieners
5.0
All good - would definitely use them again. Stay was great. Clean, convenient and pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Rob F
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Lovely stay in a very amazing house. The hosts were amazing and very welcoming and accommodating. Breakfast was an awesome tre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Lex P
5.0
Skoon en netjies, goeie kliëntediens. Skoon en netjies, goeie kliëntediens.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lilian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 11 Havelock Crescent, Morningside, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Fiddlers Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 480
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 480
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Havelock Crescent, Morningside, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04L6hUKUFFhbyKIGyC6jSTT3Cf28IDyteafIncpJgyAH5lHL3O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 11 Havelock Crescent Morningside 4000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.823360552654 31.010617017746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang