Successfully reported
+18

Fiddlewood Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Fiddlewood Drive, Empangeni, 3880, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fiddlewood Place is 'n gastehuis wat op die eienaars se perseel in die dorp Empangeni geleë is. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, kontrakteurs, vakansiegangers of vir oornagverblyf.

Die gastehuis bied verblyf in 3 slaapkamers, elk met 'n privaat ingang, wat slaapplek vir 9 gaste het. Daar is 2 slaapkamers wat ingerig is met 'n dubbelbed en 'n enkelbed terwyl die derde slaapkamer 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed het. Twee van die kamers deel 'n badkamer en die derde kamer het 'n en suite-badkamer. Die kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, DStv en 'n yskassie.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat goed toegerus is vir selfsorg. Die gedeelde leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV met DStv, gratis WiFi en 'n etenstafel. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, patio met 'n eetarea en 'n groot tuin beskikbaar.

Geleë in die golwende platteland van die Uthungulu-distrik, word die dorp gekenmerk deur suikerrietplantasies, warm dae, katoen, beeste en hout. Met 'n subtropiese klimaat en maklike toegang vanaf die N2, is Empangeni 'n fantastiese stop vir diegene wat deur KwaZulu-Natal reis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jamie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 24 Fiddlewood Drive, Empangeni, 3880, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Fiddlewood Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Fiddlewood Drive, Empangeni, 3880, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYEvvdfBIDpPdQkV5GrqNqUGbqFbXnICguWs4wrnekdTFXtKPOC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 24 Fiddlewood Drive Empangeni 3880 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.770526 31.897761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang