Successfully reported
+22

Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Noorder Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie is in Parys geleë en is stapafstand van verskeie winkels af.

Gaste het 'n keuse van 2 ruim selfsorg-eenhede; die gesinskamer en die enkeleenheid. Elke eenheid is gerieflik gemeubileer vir slaapplek vir 4 mense en het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede is ook toegerus met TV's met Openview, en hulle het ook privaat ingange. Rook word nie in die kamers toegelaat nie.

Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie het 'n groot tuin, asook 'n swembad. Braaigeriewe word voorsien en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Parys bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge wat wissel van stap- en 4x4-roetes, voëlkyk, kunsvlieghengel, rivier- en witwatervlotvaart.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 32 Noorder Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Noorder Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3MDJjNWJlLWQwOWMtNGQ4Ny1hODIwLTY1NTRmYmJiNTdlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 32 Noorder Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.906693677279 27.449215305557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang