Successfully reported
+51

Fifth Avenue Beach House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Fifth Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fifth Avenue Beach House is 'n lieflike gastehuis met pragtige tuine, 2 swembaddens, veilige parkeerplek op die perseel, 24 uur-sekuriteit en 'n ontvangsarea. Die gastehuis is in Somerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth), net 200 m vanaf die strand en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 12 gastekamers gebied. Daar is 4 superieure dubbelkamers, 4 standaarddubbelkamers en 4 superieure kamers met 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens, of 2 driekwartbeddens, en 'n en suite-badkame met 'n privaat ingang. Die kamers het ook lugversorging, TV's met sekere DStv-kanale, yskassies, mikrogolfoonde en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die ontvangspersoneel is daagliks tussen 07:00 en 19:00 beskikbaar en sal inligting oor toerisme, plaaslike besprekings en doendinge aan gaste weergee. Gaste kan by die swembad ontspan of langs die strand gaan stap. Daar is ook 'n kragopwekker op die eiendom en dus word gaste nie deur kragonderbrekings of beurtkrag geaffekteer nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 3 Fifth Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Fifth Avenue Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Fifth Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlDlndMO7k5Zy3GEKI3KPYtZkzQMLzJzYEe9VeQ8Yaudhbod6bk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 3 Fifth Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.98441555188 25.665342419644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang