Successfully reported
+25

Figberry Guestrooms

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laan Sondernaam, No 40 Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Figberry Guestrooms is in Groenvlei, Bloemfontein, geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir sakereisigers, oornaggaste en gesinsbesoekers. Dit is binne maklike bereik vanaf die N1-hoofweg en talle winkels en restaurante. Dit is ook perfek vir gaste wat troues bywoon aangesien daar 'n aantal trou-venues in die area is.

Die verblyf bestaan uit 2 gesinseenhede en 4 standaardkamers. Die Gesinskamers het elkeen 'n koningingrootte-bed met 'n stapelbed vir kinders of 'n dubbelbed. Die kamer beskik oor 'n kombuisie met mikrogolf en yskas, vir verhit-en-eet etes, en koffie- en teemaakgeriewe. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die standaardkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie kamers beskik ook oor 'n kombuisie met mikrogolf en yskas, vir verhit-en-eet etes, en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot 'n Boma met braaigeriewe, wat op versoek beskikbaar is.

Die eenhede spog met 'n privaat ingang en veilige parkeerplek op die perseel vir gaste se voertuie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Magriet K
Gesin met klein kinders
5.0
Ons gunsteling gastehuis in Bloemfontein! Heerlike gebly, mal oor die plaas atmosfeer maar tog naby genoeg aan die stadslewe.
Jul 2025
Noeline D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig. Ons het heerlik gebly.
Mei 2025
Anay D
Gesin met klein kinders
5.0
Eerste keuse! Figberry is 'n juweel van 'n plek. Dis altyd ons eerste keuse wanneer ons vir blyplek in Bloemfontein soek.
Mrt 2025
Santie V
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies, skoon en gerieflik. Stil omgewing. Baie netjies en skoon. Stil omgewing.
Mrt 2025
Carina S
5.0
Rustig, veilig, besonders netjies en toegerus. Netjiese veilige verblyf. Alles was perfek.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Laan Sondernaam, No 40 Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Figberry Guestrooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laan Sondernaam, No 40 Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFMxdbVOWXQsyxKTrdoP49F9PLgIIVllhVzcyYI4S7z4AUNZYGE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Laan Sondernaam No 40 Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.048258724183 26.157104047885
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang