Successfully reported

Figtree Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Karen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Highly recommended. Relaxing and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Perfect overnight stay. Welcoming and clean. The room was large with a lovely outdoor space and safe parking. It has all that is required for an overnight stay. I would highly recommend it. One suggestion would be for the room to have a small cloth to wipe down counters and the table after making coffee or having dinner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla & Noble C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantasties, positief verras. Ek het onlangs by Figtree selfsorg-eenheid oornag en dit was werklik ’n fantastiese ervaring van begin tot einde. Die plek is pragtig skoon, stylvol ingerig en toegerus met alles wat jy moontlik kan nodig hê – van ’n goed toegeruste kombuisie tot ’n gemaklike bed en vinnige WiFi. Wat my veral beïndruk het, was die klein, persoonlike aandag aan detail. Die ligging is ideaal – rustig, veilig en tog naby genoeg aan winkels en hoofpaaie. Die gasheer was ongelooflik vriendelik en behulpsaam, en het seker gemaak dat ek gemaklik en tuis voel. Kommunikasie was maklik en professioneel van bespreking tot uitklok. Ek beveel hierdie eenheid met groot vrymoedigheid aan vir enigeen wat op soek is na kwaliteit, gerief en ’n warm atmosfeer. Ek sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanna S
1 nag
5.0
Apr 2025

Bly weer die 28ste April daar. Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Stay was great for 1 night with the dogs. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustige nag gehad. Lekker gerus. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sal weer kom oorslaap. Baie veilig. Alles wat jy nodig het vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dot M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Comfortable. The unit is self-contained, separate from the house, with a small enclosed garden space for our Jack Russell to also have off-lead time. Clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal T
1 nag
4.8
Okt 2025

Rustige, veilige oornag plekkie met alles wat jy nodig het. Heerlik geslaap na ons lang reis. Die kamer was pragtig en ons kon nie vir meer gevra het nie. Desmond het 'above and beyond' gegaan om ons te help en ons is baie dankbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Comfortable. Very comfortable, easy to find and perfect for a one night stopover or even a few days to explore Colesburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Desmond Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 263

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 28 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56512c33daa20c85643ad55016d7450754497643e432c20c550aee71e4d928ba272cd58c9df396064ea021ddef2028024ff9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 28 D'Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.717064358837 25.098298788071
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang