Successfully reported

Finch Nest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Michelle D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Peaceful stay in a lovely spot. We loved every minute of our stay here! Our hosts were wonderful, providing us with details of the traffic on our route, as well as daily sightings along the Kruger Park fence. The house was clean with everything in working order and a well-equipped kitchen. Lovely and quiet location within Marloth Park with lots of animal visitors coming past every day. We will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Finch Nest
Thank you, Michelle It was a pleasure hosting you, and we enjoyed our chats. Thank you for the photos that you have sent to us so far. We do hope to see you again soon. Bushveld greetings Sarel and Lizelle

Ben H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantastiese ervaring met puik gasheer. Ek en my vrou het baie lekker gekuier. Alles was silwerskoon en netjies. Lekker geswem in plonspoel op baie warm dae. Die aircon was fantasties. Geen probleem met beurtkrag, ons gasheer het gou uitgesorteer. Hy het ons selfs vroeër laat inboek. Hy en Rihanda het alles seepglad laat verloop. Ek kan die netjiese plek met puik geriewe sterk aanbeveel. Ons kom al vanaf 2007 in Marloth Park kuier en dit was een van die heel beste. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Finch Nest
Baie dankie vir al die mooi woorde! Julle was model gaste en ons hoop om julle gou weer te sien.

Ignus F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie ontspannend en lieflik. Die huis was baie netjies en baie goed toegerus vir die naweek. Lieflike ontspanningsarea en baie aangename plek om weg te breek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Finch Nest
Baie dankie vir julle kuier by ons, Ignus. Ons hoop om julle gou weer te sien! Bosveld Rus groete, Sarel en Lizelle Grobler.

Nadia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Fantastiese wegbreek, rus vir jou siel! Finch Nest is baie modern en perfek geleë. Daar is 'n groot verskeidenheid diere wat daagliks by die huis kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Finch Nest
Baie dankie Nadia, en dankie vir die fotos en die Facebook post ook. Ons het julle as gaste waardeer, en hoop om julle gou weer te sien!

Jayne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Fantastic host and a great stay for couples. Great. Meeting our pool in 36 deg temp was a must and sparkling. Would visit again as a couple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Finch Nest
Thank you, Jane, and thank you for your stay with us. We hope to see you again soon!

Christiaan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie mooi. Baie netjies, baie privaat, baie skoon en baie mooi. Sal vir enige iemand aanbeveel en kan nie wag om terug te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Finch Nest
Baie dankie Christiaan, ons hoop om julle gou weer te sien en ons was baie bly dat julle veilig uit Mosambiek uitgekom het, al was die grens meestal gesluit vir die tyd wat julle kom kuier het!

Janie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Definitief ons verwagtinge oortref. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Finch Nest
Janie, baie dankie vir julle kuier by ons. Ons hoop om julle gou weer te sien, Sarel en Lizelle.

Kabelo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

We enjoyed every moment of our stay at Finch Nest. Enjoyed every moment of our stay. Very clean and the host was very helpful and always available. We had a geyser problem; the water wasn't heating, and it was fixed in no time. The host was even prepared to move us to another house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Finch Nest
Thank you Kabelo, we hope to see you again soon.

Nadine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gemaklik en huislik. Dit is min dat 'n plek mooier is as die foto's. Ons het lekker tuis gevoel en die eienaars is gawe mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Finch Nest
Baie dankie, Nadine. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Deborah Ann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Loved the beautiful parkland and trees. And the bed and bedding were awesome. Perfect for just the two of us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Finch Nest
Thank you, Debbie. We do hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sarel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1455 Finch street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2c71508286a7f22cd635ee2d1c25b1fba97fc9e75ddb50b6aadc6076dbbaec2a6acd91ae96ce57911d782f17676f5cece33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 1455 Finch street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3499171 31.7615863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang