Fine Garden Suites
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Waterloo Road, Bryanston, Johannesburg, 2191, Gauteng
- Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fine Garden Suites bied gemaklike en gerieflike verblyf in Bryanston, met pragtige uitsigte oor die tuin. Gaste het toegang tot 'n terras, gratis privaat parkering en gratis WiFi.
Die Deluxe Family Suite is 'n moderne, goed ingerigte eenheid met 2 slaapkamers wat tot 4 gaste kan akkommodeer en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed in elke kamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Dit beskik ook oor 'n sitkamer, koffiestasie en 'n privaat terras met uitsig oor 'n lowerryke tuin en swembad.
Gaste kan maaltye voorberei in die kombuisie van die Queen Room Garden View, wat 'n yskas, kombuisware, 'n mikrogolfoond en 'n tee- en koffiemasjien insluit. Hierdie kamer bestaan uit 'n koningingrootte bed, 'n platskerm-TV met stromingsdienste, 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n terras met uitsigte oor die tuin.
Gaste het toegang tot 'n swembad, en beddegoed en handdoeke word voorsien. Hulle kan ook ontspan in die tuin op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gary Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 38 Waterloo Road, Bryanston, Johannesburg, 2191, Gauteng
- Gaste dink Fine Garden Suites het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Waterloo Road, Bryanston, Johannesburg, 2191, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang