Anker & Aalwyn
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Golf Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Anker & Aalwyn is in L'Agulhas geleë en bied gemaklike akkommodasie vir 'n gesin of groep vriende. Die eiendom is binne maklike bereik van winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en plaaslike besienswaardighede.
Die sonkrag-aangedrewe eiendom bied 2 eenhede in 'n drieverdiepinghuis met uitsigte oor die Indiese Oseaan en die vuurtoring. Die eerste eenheid is 'n oopplan-woonstel op die grondvloer en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid is toegerus met 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, konveksieplaat, lugbraaier, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n onderdak-patio met braaigeriewe en 'n klein tafeltjie met stoele. Parkeerplek is beskikbaar op die grasperk voor die eenheid.
Die tweede woonstel is op die derde verdieping geleë en bestaan uit 2 slaapkamers, wat vyf gaste kan akkommodeer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n ruim leefarea met gemaklike sitplek en 'n slaapbank, sowel as 'n volledig toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof, lugbraaier, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die leefarea lei na 'n oordekte balkon met see-uitsigte en 'n ingeboude braai. Hierdie eenheid word via 'n hysbak deur die voordeur bereik.
Elke eenheid word onafhanklik verhuur.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Roda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 10 Golf Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink Anker & Aalwyn het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Golf Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang