Successfully reported

Fiori Rosa

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Martie H
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Vriendelike, gasvrye en netjiese blyplek met 'n baie gemaklike bed. Ek het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew H
1 nag
5.0
Mrt 2025

Gemaklik, stil, skoon, en vriendelike mense. Wonderlike blyplek! Alles werk, kamer mooi skoon, en bed is baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda H
1 nag
4.0
Mei 2025

Gawe gasvrou en voldoende geriewe. Vriendelike diens en lekker geriewe.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andrea P
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2025

Good location, smaller than expected. We stayed overnight en route to the Cape, the room was clean, albeit much smaller than expected. We enjoyed having dogs greet us every time we left the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2025

Aanvaarbaar - het paar issues gehad. Met terugkeer aan om 10 het warm water nie gewerk nie - eienaar moes eers nadat ek gebel het gas vervang. Hoof hek na straat kon nie sluit nie, gevoel dat my voertuig nie veilig was nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Mariska
Fiori Rosa
Johan, ons toets die warm water elke keer as ons die kamer skoonmaak om seker te maak daar is warm water, maar ongelukkig raak gasbottels leeg op hulle eie tyd. - Juis daarom versoek ons gaste om ons enige tyd te skakel as hulle iets benodig. Ons hek het onvoorsien gebroke en omdat dit op 'n naweek was, en die tegnikus wel uitgekom het, kon hy ongelukkig die parte eers die Maandag kry by die verskaffer. Ons het darem CCTV kameras en buite 'beams' vir ekstra sekuriteit. Ons hoop volgende keer is meer positief. Sien weer. Groete, Mariska

Cecilia S
1 nag
5.0
Sep 2024

Veilig, skoon, baie lekker. Baie lekker gebly. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Fantasties! Heerlik gebly! Sal vir seker weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerda P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Oorslaap was skoon en netjies. Ja, pleak was skoon, netjies, veilig en gerieflik. Alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Danie Pienaar Crescent, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb0a04009a9ed48eb35b7c5fe6ec3f4b7370a516391bac8902f2b62d272deedc9c6eb504f79807daae2167ae66a85adcbae2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 21 Danie Pienaar Crescent Pentagon Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.078004064843 26.221231224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang