Successfully reported
+22

Firefly Cabin

Selfsorg
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 11 Schoongezight, Galil Farm, Entokozweni, 1170, Mpumalanga
  • Vanaf R1 400 R934 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Geleë in eNtokozweni in die skilderagtige Highlands Meander, bied Firefly Cabin op 'n werkende plaas genaamd Galil selfsorgverblyf, ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende.

Die ruim kothuis, langs 'n foreldam, bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers, 1 met 'n bad en toilet, en die ander met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis vloei in 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n knus kaggel en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite kan gaste maaltye geniet met asemrowende uitsigte vanaf die gemeubileerde patio, kompleet met 'n braai-area. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Gaste het ook toegang tot stap- en bergfietsroetes op die plaas. Daar is ook die geleentheid om met die plaasdiere te kommunikeer, insluitend Bentley die miniperd, Nonkie die muil en Browney die donkie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

June Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 71

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Portion 11 Schoongezight, Galil Farm, Entokozweni, 1170, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R 1 400 R 934
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 934
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 934
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 11 Schoongezight, Galil Farm, Entokozweni, 1170, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60c2b541f405f164dc6eb1cfb03c2c82f331c0f99e0d40411a0439b04d7115beaa5b74fdb868ff5ab7d3ec29659818906da9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R933 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Portion 11 Schoongezight, Galil Farm Entokozweni 1170 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.607785368355 30.242273931327
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang