Successfully reported
+14

Fireside Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunsetview Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Fireside Cabin is 'n lieflike en knus houthut wat heeltemal buite die netwerk geleë is, net buite Underberg. Dit bied pragtige uitsigte oor die omliggende heuwels sowel as die eiendom se rivier, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n rustige wegbreek van die gewoel van die stad.

Hierdie hut bied slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Vanuit die kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop na 'n oordekte houtdek met buitesitplek en braaigeriewe, wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Daarbenewens lei hierdie dek af na 'n vuurput-area waar gaste onder die aandsterre kan bymekaarkom.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Sunsetview Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Fireside Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunsetview Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe422cec05630cf89676c0187f558e9ce2518e49b2c122ac4b36e6bd9866125235008fd644a9657e220e90d65e690efea4b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 Sunsetview Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.801516355191 29.48600753373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang