Successfully reported

Oubaai - FireWings

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carel R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Fantastiese woning vir 'n heerlike vakansie. Rustige area met ruimte vir almal en alles wat nodig is om tuis te voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhardt D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Heelik! Ons het 'n heerlike familie-Paasnaweek daar deurgebring! Puik bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

'n Huis wat aan alle verwagtinge voldoen, en meer. Dit was ons tweede keer in Firewings. Die huis voldoen aan al ons behoeftes en meer, genoeg kamers met en suite badkamers, pragtige see-uitsig, al die nodige geriewe en toerusting, en naby die klubhuis. 'n Uitstekende "home away from home".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2018

Firewings het aan al ons verwagtinge en behoeftes voldoen. Die huis "tick" al die "bokse". Groot en ruim, goed geleë (naby gholf klubhuis) en 'n pragtige uitsig oor die see. Al die nodige geriewe en toerusting in plek. 'n Uitstekende plek om vakansie te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

John Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Bayview, Oubaai Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a1a6be63ba5c8ab245e8a843c6eac1c65a5ea3d330d6a2bbc7706236404d5da47281ca8fb3063cd34636d2da0a5a885735f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 29 Bayview Oubaai Golf Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054023885777 22.424694299698
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang