Successfully reported
+43

Kowie River Chalets

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oriole Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 868 R2 438 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kowie River Chalets is geleë in Port Alfred, 'n dorp bekend vir sy milde klimaat, warm oseaan en ryk geskiedenis. Die chalets het 'n uitstekende ligging met uitsig oor die oseaan.

Gaste kan kies tussen chalets met 'n huislike atmosfeer om 'n gemaklike seevakansie te geniet. Die dupleks-eenhede het elk 3 slaapkamers en privaat badkamers met baddens en storte. Kombuise is toegerus vir selfsorg, en elke eenheid het 'n TV met DStv. Braaigeriewe en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Geriewe op die perseel sluit in 'n trampolien, swembad, Jacuzzi, kinderspeelplek, braai-area, ooplug-skaak en wasgoedgeriewe.

Die chalets is naby verskeie plaaslike besienswaardighede, insluitend strande, branderplankryplekke, kano- en kajakvaartareas, visvangplekke, walviskykplekke, staproetes en die Royal Gholfbaan. Besoekers kan ook museums en die Great Fish Point-vuurtoring verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 29

Resensies 912

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Oriole Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kowie River Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 868
R 2 868 R 2 438
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 868
R 2 868 R 2 438
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 868
R 2 868 R 2 438
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oriole Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF2DDblbvq0nRR9FNs16Nav7qDIBmfdu29p5bNsj3TfVFyiLrid?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 867 nouVanaf R2 437 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Oriole Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.602880239945 26.896592501328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang